Friday, April 13, 2007

Meine eigen Liebste Zella

Ja wohl, das weis ich nicht.
Hoe praat mens in taal wat vreemd is aan jou en tog verstaan. Hoe verlang mens na jou eie wat so seer maak en blydskap ter selfder tyd wat as Shadenfreude bekend staan in akademiese vlakke in Sielkunde en wat so beskrywend as dat dit alles omvat.?Eendag sal jy verstaan en dan sal jou hartjie punt trek maafr nou het jy van eerste na tweede rat verander en daar is nog lank pad voor to by Beaufort Wes na Colesburg and die pad is La-a-a-ank maar hoe ouer aen nader aan die teiken, hoe KORTER raak tyd en min verstaan dit op die relatiwiteits vlak indien op die fetus vlak in die Kokon maar met vlerke op verby vlug maak dit sin in Ego Eimi wat dan IS wat dit is en waar tyd nie meer bestaan en waar vlerke van was op Icharus mode, nie verbrand nie.
Moenie probeer verstaan nie en moenie soek nie maar studeer en hou vas want as die student reg is dan sal die Meester verskyn en ALLES sal in die oogwink bekend gestel word.
In a FLASH it will be revealed unto you and not in words but in THOUGHTS this is how God communicates as this is what God IS so forget about human words but act in the deeds and so MY THOUGHT equally must be morphed as they say in the Resonance like the Ring of water expanding ever outward where the stone hit the water.

No comments: